Welgemoed Primary SchoolWelgemoed Laerskool


Foto Galery

Kring 7 atletiek byeenkoms

 

Interhuis Atletiek

Graad 6 Markdag / Grade 6 Market day

Photographer of the Year Competition


Pa en Seun Naweek / Father and Son Weekend

Graad 1 Rommelverkoping / Grade 1 Jumble Sale

The Grade 2's have a Viking Picnic / Die Graad 2's hou 'n Wiking Piekniek

Act

Die ACT groep is hierdie jaar afgerig deur Lindi Smit. Hulle het “Fin op sy eiland” opgevoer en op 10 September aan die Akkedissiefees op Villiersdorp deelgeneem en die volgende pryse gewen:

Beste nuutgeskrewe stuk - geskryf deur Lindi Smit
Beste musiekblyspel - musiek geskryf deur
Gertjie Besselsen
Beste aktrise - Cara Roux vir haar uitstekende spel as die karakter Fin.

Blessies het gees

Hall Renovations

Bybelvasvra spanne sit koppe bymekaar

Laerskool Welgemoed het vanjaar 7 spanne ingeskryf vir die Nasionale Bybelvasvra Kompetisie. Een van die spanne, wat bestaan het uit die volgende leerders, Annemie Vogel, Suzanne van Graan, Jean du Plessis en Reinhardt Stals, het die algehele eerste plek in die Wes-Kaap behaal.