OOV
'n Komitee wat saamgestel is uit ouers en onderwysers. Die doel
van die komitee is om goeie samewerking tussen ouers en
onderwysers te bewerkstellig.
Die komitee bestaan uit elf ouers en twee opvoeders.
Voorsitter: Jacelize du Preez,
jdpolivetree@mweb.co.za
Onder Voorsitter: Debbie Kriel,
debbiekarenkriel@hotmail.com
Sekretaris: Tessa Enslin,
tessa.enslin@comair.co.za
Tesourier: Janeen van Heerden,
janeen.vanheerden@momentum.co.za
Esti Erasmus, esti.e@mweb.co.za
Elsette Basson,
elsettebasson@telkomsa.net
Retha Olivier,
olivier.retha@gmail.com
Prudence Mentz,
prudence.mentz@petrosa.co.za
Deidre Mellet,
ctn@davislangdon.co.za
Liezel Pace, liezelpace@mweb.co.za
Verskeie projekte word deur die jaar aangepak, o.a.
- Kermis
- Trolley Dash
- Gholfdag
Die fondse wat gein word, word aangewend in belang van die leerders.
|