|
Ondersteunende dienste binne skoolverband deur terapeute.
Multi-dissiplinêre span ter ondersteuning en verryking.
REMEDIëRING
- Volledige evaluasies
- Siftingsevaluasies
- Individuele- en groepsterapie
- Ouerleiding
- Gesyferdheid
- Geletterdheid: Lees en spelling
- Skoolgereedheidsevaluasies
- Studiekursusse
ARBEIDSTERAPIE
- Volledige evaluasies
- Leerprobleme
- Sensoriese integrasie
- Perseptuele ontwikkeling
- Growwe- en fyn motoriese ontwikkeling
SPRAAK- EN GEHOOR
- Spraak-/Taalterapie en Oudiologie
- Vroeë identifikasie van taal- en spraakprobleme
- Spraak- en taalevaluasies
OOS-SPAN (Opvoeders Ondersteuning Span)
- Gevallebesprekings
- Verwysings
- Sprekersaande
DIDAKTIESE HULPSPAN
- Inskakeling vir leerders met didaktiese behoeftes
- Individuele / Groepsterapie
- Gerekenariseerde leesprogram
OPVOEDER HULPSPAN
Bystand vir klasopvoeder in:
- opstel van IOOP (Individuele Onderwys- en Ondersteuningsplan)
- skryf van individuele programme
|