
|
Top Presteerders |
| SWEMMERS |
 |
V.L.R.: (agter) Jenika Vorster, Willem
Aggenbach, Willem Muller (voor) Luc Strydom, Hannah Coates, Eric
Hannah Coates received 14 medals for swimming.
Swimming WP Club Championship u.10
• 50 m freestyle - Gold
• 50 m Butterfly - Silver
• 50 m Backstroke - Silver
• 100 m Backstroke - Gold
• 100 m Individual medley - Gold
• 100 m Freestyle - Gold
Sasko Triaq Champs u.10
• 100 m Backstroke - Gold
• 100 m Individual Medley - Gold
• 200 m Freestyle - Gold
• 200 m Individual Medley - Gold
• 50 m Butterfly - Silver
• 50 m Freestyle - Silver
• 50 m Backstroke - Bronze
• 50 m Freestyle - Bronze
Jenika Vorster het 10 medaljes ontvang vir swem.
Swem WP Klubkampioenskappe o.10
• 25 m Vlinderslag - Rooi lint, 1ste plek
• 50 m Vryslag - Brons
• 50 m Rugslag - Goud
• 100 m Individuele Wisselslag - Goud
• 100 m Rugslag - Goud
• 100 m Vryslag - Goud
Sasko Triaq Kampioenskappe o.10
• 50 m Rugslag - Goud
• 100 m Rugslag - Goud
• 100 m Vryslag - Goud
• 25 m Vlinderslag - Silver
Willem Aggenbach het 4 medaljes ontvang tydens die Swem Vlak 1 SA
Nasionale Kampioenskappe vir o.13 wat in Oos-Londen gehou is.
• 50 m Vlinderslag - Silwer
• 50 m Rugslag - Goud
• 100 m Borsslag - Silwer
• 200 m Wisselslag - Silwer
Willem Muller het 9 medaljes ontvang tydens die Swem Vlak 1 SA
Nasionale Kampioenskappe o.13 wat in Oos-Londen gehou is.
• 50 m Vlinderslag - Brons
• 100 m Rugslag - Goud
• 100 m Vryslag - Brons
• Aflos - Goud, Goud, Silwer
• 200 m Vryslag - Brons
• 200 m Rugslag - Goud
• 200 m Individuele Wisselslag - Goud
Luc Strydom het ook 'n medalje ontvang tydens die WP Triaq swem
Kampioenskappe o.10.
• 50 m Rugslag - Goud
Eric Jacobs het deelgeneem aan die WP Swem Klub Kampioenskappe. Hy
het die volgende medaljes ontvang.
• 50 m Rugslag - Goud
• 100 m Rugslag - Goud
Hy het ook deelgeneem aan die Triaq Streeks Gala (WP /
Boland / SWD)
• 100 m Rugslag - Silver
• 100 m Borsslag - Brons |
| |
 |
Luca Pretorius het 'n silver medalje ontvang
tydens die SA Nasionale Oriëntering Kampioenskappe vir o.12's.
Met
'n kaart en kompas moet deelnemers sekere beheerpunte opspoor.
Hierin behaal hy 'n tweede plek, 3 sekondes na die wenner, met 'n
tyd van 23 min. 37 sek. |
|
| |
Netbal
Die o.10 A netbalspan is tydens 'n onlangse netbaltoernooi
by Durbanville aangewys as die algehele baan wenners. |
 |
O.10 Netbal spelers
Voor (Van L na R): Christie van den Berg, Jessica Smith, Rochelle Combrink
Middel: Danielle Brink, Jenika Vorster, Chané Schoeman
Agter: Anabella da Silva, Georgina Kapa, Tatum Maher |
|