Welgemoed Primary SchoolWelgemoed Laerskool




Sport Inligting

Skool Sport Program

ALGEMEEN

  • ‘n Voltydse sportbestuurder sien om na alle fasette van die sportaktiwiteite van die skool. Mnr Chris du Toit is bereikbaar by 021 913 2571 (072 196 9530 in noodgevalle) tussen 08:00 en 14:00.
  • Afrigting word deur opvoeders sowel as gekeurde buite afrigters na skool hanteer.
  • Wye verskeidenheid sportsoorte word aangebied.
  • Sportdeelname: wedstryde, sportdae en toernooie.
  • Kostes is ingesluit by die skoolfonds vir atletiek, netbal, landloop, krieket, rugby, hokkie, skaak. Wat tennis en swem betref, sluit dit slegs een oefening per week in en vir skaak twee oefeninge per week, vir twee kwartale.
  • Sportkomitees stel ouers in staat om aktief betrokke te wees by die skool se sport

SOMERSEISOEN

  • Atletiek: Massa-deelname aan interhuisbyeenkoms. Daarvan word 'n span gekies vir verdere kampioenskappe.
  • Krieket (seuns & dogters): o/7 - o/13. Wedstryde word vanaf o/8 gespeel.
  • Skaak
  • Tennis: o/11 en o/13 speel liga-wedstryde en word gekeur vir WPproewe.
  • Swem word deur ‘n buite-instansie aangebied: Massa-deelname aan interhuisgala. Neem aan verskeie galas deel.

WINTERSEISOEN

  • Rugby: Wedstryde word weekliks gedurende die seisoen van o/7 tot o/13 gespeel.
  • Netbal: Wedstryde word weekliks gedurende die seisoen van o/8 tot o/13 gespeel.
  • Hokkie: Wedstryde word weekliks gedurende die seisoen van o/9 tot o/13 gespeel.
  • Skaak: Wedstryde weekliks sowel as gereelde toernooie.
  • Landloop: Byeenkomste elke Vrydag gedurende seisoen.
  • Tennis
Komiteelid /
Committee member
Kontakbesonderhede / Contact Details Somersport /
summer sport
Wintersport /
winter sport
         
1. Liesel Truter titruter@telkomsa.net or 084 511 8112 Tennis Rugby
         
2. Veronica du Toit veronica.du.toit@eyeq.co.za or 082 378 2115   Hokkie / Hockey
         
3. Alta v.d. Westhuizen altav@nedbank.co.za or 082 468 8477 Gholf / Golf Gholf / Golf
          
4. Beneal Payne stefpayne@wordonline.co.za or 082 897 8585 Atletiek / athletics  
         
5. Jacques du Plessis tygerberglaw@gmail.com or 082 463 4467 Tennis  
         
6. Morne Potgieter mpotgieter5@oldmutual.com or 082 462 0819 Krieket / Cricket Rugby
         
7. Alida Potgieter alida@provideo.co.za or 082 518 9896 Krieket / Cricket Gholf / Golf
         
8. Bernie van der Spuy Bernie@langebaan.net or 082 747 9155 Swem / Swim Netbal / Netball
         
9. Wilna Vorster wilna.vorster1@gmail.com or 083 660 5653 Skaak / Chess Skaak/ Chess
Netbal/netball