Photo Gallery
Outeurs besoek Laerskool Welgemoed
 |
 |
 |
| Bekroonde skrywer, Francois Bloemhof, en Nanette van
Rooyen het op die vooraand van Nasionale Biblioteekweek die leerders
en personeel van Laerskool Welgemoed toegespreek oor die
wonderwêreld van lees, boeke en stories en dit met voorbeelde van
hulle boeke toegelig. Hulle lewendige interaktiewe aanbiedings het
die leerders gaande gehad. |
Media monitors vir 2012

Cody Art • Megan Art • Jeandré Botha • Katja da Luz • Brigitte Dempers •
Jean du Plessis • Anuska Enslin
Shannon Govender Jö Grobler • Nicola Havenga • Nathan Howson • Linda Laskey
• Roné Schooling
Dylan Turner • Karmen Vermaak
Kring 7 atletiek byeenkoms
Interhuis Atletiek
Graad 6 Markdag / Grade 6 Market day
Photographer of the Year Competition

Pa en Seun Naweek / Father and Son Weekend
Graad 1 Rommelverkoping / Grade 1 Jumble Sale
The Grade 2's have a Viking Picnic / Die Graad 2's hou 'n Wiking
Piekniek
Act
 |
Die ACT groep is hierdie jaar afgerig deur Lindi Smit. Hulle het
“Fin op sy eiland” opgevoer en op
10 September aan die Akkedissiefees op Villiersdorp deelgeneem en
die volgende pryse gewen:
Beste nuutgeskrewe stuk - geskryf deur Lindi Smit
Beste musiekblyspel - musiek geskryf deur
Gertjie Besselsen
Beste aktrise - Cara Roux vir haar uitstekende spel as die karakter
Fin. |
Blessies het gees
Hall Renovations
Bybelvasvra spanne sit koppe bymekaar
Laerskool Welgemoed het vanjaar 7 spanne ingeskryf vir die Nasionale
Bybelvasvra Kompetisie. Een van die
spanne, wat bestaan het uit die volgende leerders, Annemie Vogel, Suzanne
van Graan, Jean du Plessis en Reinhardt
Stals, het die algehele eerste plek in die Wes-Kaap behaal.
|