Our school has 3 computer labs (63 computers),
e-mail and broadband Internet Access.
All our classes (30) are equiped with LCD
screens and multi-media computers.
Ons het tans die volgende ICT lokale vir die
onderskeie afdelings:
ICT-Lokaal (25 rekenaars) vir ICT
Vaardighede, Praktykgerigte toepassings
Integrasie met skool sillabus in onderskeie
vakke
Namiddagklasse (gemiddelde inname van 90
leerders per kwartaal)
Activity Centre (25 computers, Interactive
White Board) for Activities, focused on school
syllabus and remedial activities.
Media Centre (13 computers) for Research
and Media Studies
Classes (30 multi-media PC’s with large
LCD flatscreen TV’s)
State-of-the-art multi-media teaching in every
class.
Om ICT in ons skool optimaal te
ontwikkel om ‘n kardinale rol te speel om
individue te ontwikkel wat met vertroue
as leiers in ‘n snelveranderde wëreld kan
funksioneer.
Om deur die nuutste tegnologie en
onderrigmetodes praktykgerigte ICT
vaardighede en kennis aan ons leerders
oor te dra in ‘n uitnodigende,
kindervriendelike atmosfeer.
Om deur die nuutste tegnologie en onderrigmetodes ICT en
leesvaardighede toe te pas sodat navorsing, die lees van boeke
en mediakunde deur ons leerders optimaal benut kan word in ‘n
uitnodigende, kindervriendelike atmosfeer.
Missie: Aktiwiteitsentrum
Om deur die nuutste tegnologie en onderrigmetodes ICT
vaardighede toe te pas om optimale leer van die
vakinhoudelikhede te verseker met die nodige demonstrasie van
leeruitkomstes in ‘n uitnodigende, kindervriendelike atmosfeer.